Click here if you are unable to view the newsletter
Date: {date:%B %Y} Edition: 4-2018

Great appreciation from the Chairman of Ferrari Club for Chemvet's sponsorship

Chemvet sponsors droppers for Ferrari Automobile Club Open day at Mall of Africa on 20th May

Chemvet lewer baanbrekerswerk met dakontwerpe oor landsgrense heen

Kyk uit vir Chemvet se helderkleurige spog ontwerpe by die nuwe PETROSOL diensstasies regoor Namibia!

Petrosol is n nuwe kleinhandels diensstasie in Namibia wat deel vorm van Northern Fuel Distributors. NFD spesialiseer reeds 17 jaar in massa lewering aan die kommersiële-; myn-; handel- en landboubedryf. Tans lewer Pertosol aan 25 diensstasies regoor Namibia.

Hulle splinternuwe hoofkantoor is steeds in aanbou en is geleë in Otjiwarongo en sal in Junie gereed wees. Daar is 'n spoggerige Petrosol diesstasie langs die hoofgebou wat spog met die dakke wat deur Chemvet ontwerp en vervaardig is.

Behalwe vir die verspreiding van brandstof verkoop hulle ook 'n volledige reeks smeermiddels en beskik oor 'n vloot van 20 tenkers wat aflewering spoedig laat geskied. Die pomp- en tenkinstallasiespan doen ook installasie bo en ondergronds.

Chemvet wil graag vir Mnr. Corrie Cornelius bedank vir die goeie samewerking tydens die projek.

 

Chemvet vervaardig eerste van sy soort

'n Ongeëwenaarde opvangsbakke of "spill trays" is vir Northern Fuel vervaardig.

In die onwaarskynlike geval dat brandstof sou lek, die bakke die vloeistof opvang.

Aldon
Fence Sales
aldon@chemvet.co.za
+27 82 572 0607
Madelein
Fence Sales
madelein@chemvet.co.za
+27 72 227 4689
Mark
Fence Sales
mark@chemvet.co.za
+27 82 495 2340
Jackie
Fence Sales
jackie@chemvet.co.za
+27 78 710 0179
Adinda
Fence Sales
adinda@chemvet.co.za
+27 82 821 9166
Pieter
Fence Sales
pieter@chemvet.co.za
+27 82 302 1682
Dedre
Steel Sales
dedre@chemvet.co.za
+27 82 441 9593
Gerhard
Steel Sales
gerhard@chemvet.co.za
+27 83 555 9818
Leon
Construction Sales
leon@chemvet.co.za
+27 72 833 1573
Click here if you are unable to view the newsletter